Smaak verskil, wat beteken geen twee kombuise hoef eenders te lyk nie. Maar as daar een ding is waaroor almal (of dalk die meeste) kan saamstem, is dit die feit dat hout maar nou een van daardie materiale is wat by enige ontwerp (en, dus, enige vertrek) kan pas – net soos hierdie 20 kombuise, wat met hout in verskillende kleure, teksture, patrone en style pronk, vir ons bewys…
Van een vertrek na die ander, loer gerus na hierdie 10 slaapkamers vir dekor inspirasie.